logomobile logo
DoktersnetwerkDoktersnetwerk

Doktersnetwerk

Doktersnetwerk

Wat is die Doktersnetwerk?

Solidariteit se Doktersnetwerk is ’n beroepsgemeenskap wat saamstaan en saamwerk. Die gemeenskaplike waardes tussen lede in hierdie beroepsnetwerk gee aan elke netwerklid iets om in te glo, asook ʼn platform om terug te ploeg en kennis te deel deur netwerkgeleenthede, werkskepping of mentorskapprogramme. Dit is ʼn gemeenskap wat daarop toegespits is om ʼn dokter se beroep te beskerm, jong mense ʼn kans op ʼn loopbaan in die mediese rigting te gee en die waghond te wees wat brandpunte in die beroep met werkbare oplossings takel. Solidariteit se Doktersnetwerk het ten doel om ʼn veilige omgewing te skep waar dokters volhoubare gesondheidsorg kan lewer.

Beroepe

Close Icon
Spesialis
Close Icon
Algemene praktisyn
Close Icon
Paramedikus
Close Icon
Sielkundige
Close Icon
Tandarts
Close Icon
Veearts

Beroepspesifieke voordele

Rol as waghond

ʼn Netwerk van
kundiges

Mentorskap

Netwerk-
geleenthede

Werk-
beskerming

Behalwe vir beroepspesifieke voordele het jy ook toegang tot Solidariteit se ALGEMENE VOORDELE.

Bly op hoogte van nuus in jou veld

No data