Kontak Ons

[Aanwysings na Solidariteit se hoofkantoor]
[
Liggingskaart]
Solidariteit se GPS-koordinate: S 25° 48’ 14’’   E 28° 12’ 3’’

Tak

Kontakpersoon
 

Fisiese Adres
 

Posadres
 

Tel & Faks
 

E-pos
 

Hoofkantoor

 

h.v. DF Malanrylaan en Eendracht-straat,
Kloofsig

Posbus 11760
Centurion
0046

(T): 012 644 4300
(T): 0861 25 24 23
(F): 012 664 6493

diens@solidariteit.co.za

Bellville

Ettienne Pio,
Bennie Harmse,
Anton Gerretsen,
Raymond Holland-Chapman

Administratiewe beampte: Nicole Harmse

Du Toit straat 18
Bellville

Posbus 5070
Bellville
7535

(T): 021-946 4440
(T): 021-946 4418
(F): 021 949 4259

bellville@solidariteit.co.za

Bloemfontein

Organiseerder:
Pieter Burger

58c Kellner straat,
Westdene,
Bloemfontein,
9301

 

(T): 051 430 6153

(F): 051 430 6163

bloemfontein@solidariteit.co.za

Boksburg

Francois van Heerden,
Zirk Gous,
Fanie Vosloo,
Derek Mans,
Hennie Vosloo,
Coenie Rheeder

Administratiewe beamptes:
Marlindi Booyens, Natasha van Heerden, Amanda Hattingh

Rondebult weg 232,
Libradene,
Boksburg,
1462

Posbus 25903
Oos-Rand
Boksburg
1462

(T): 011 913 0783
(T): 011 913 1101
(F): 011 913 3850

boksburg@solidariteit.co.za

Carletonville

Wille Janse van Rensburg, Steve Scott

Administratiewe beampte: Petro Watson
 

Van Zyl Smitstraat 74,
Oberholtzer

Posbus 99 Carletonville 2500

(T): 018-788 4861
(F): 018 788 5102

carlton@solidariteit.co.za

Despatch

Piet Veldtman,
Wynand Strydom

Administratiewe beampte: Yvette Stroebel

Hoofstraat 91,
Despatch,
6220

Posbus 181 Despatch
6220

(T): 041-933 5144 / 5
(F): 041 933 5539

despatch@solidariteit.co.za

Lephalale

Jan Pretorius

Ou houtstraat 35,
Onverwacht,
Lephalale

Posbus 6078
Onverwacht

(T/F): 014-763 9511

jan.pretorius@exxaro.com

Klerksdorp

Manie Lourens,
Willie Marais

Administratiewe beampte: Nicolene Crafford
 

Eenheid 2, Buffelsparksentrum,
Buffeldoornweg, Klerksdorp
 

Posbus 14550
Flamwood Walk
2535

(T): 018-468 8533
(F): 018 468 8563

klerksdorp@solidariteit.co.za

Kathu

Gert van Wyk
Adéle Liebenberg

Administratiewe beampte: Jaatje Sherman

Rietbokstraat, Theque gebou, Winkel 7, Kathu

Posbus 1064
Kathu
8446

(T): 053-723 1604

(F): 053 723 1407

kathu@solidariteit.co.za

Lydenburg

Mariëtt Barnard
Quintus Sliep

Versekeringsforum gebou h.v. Viljoenstraat & Maasdorpstraat, Lydenburg,1120

 

(T): (013) 235 3698 / (013) 235 4985
(F): (013) 235 1814

lydenburg@solidariteit.co.za

Newcastle

Johan Botha

Administratiewe beampte: Elize Bronkhorst

Hardingstraat 79, Blok B, Sanlampark, Newcastle

Posbus 650, Newcastle,
2940

(T): 034 312 9711 / 9917

(F): 034 312 5170

newcastle@solidariteit.co.za

Pretoria

Jack Loggenberg,
Chris Roodt,
Schalk de Bruin,
Willie Venter,
Connie Badenhorst,
Joseph Kidson, Johan Botha

Administratiewe beamptes: Christa Louw,
Anke Cloete

h.v. Van Rensburg- en Lambert Leestraat 103,
Mayville

 

(T): 012 335 9051 / 9052
(F): (012) 335 9002

pretoria@solidariteit.co.za

Polokwane

Eric Schoeman

Administratiewe beampte: Arlene Lourens
 

Biccardstraat 79 (3A),
Polokwane

Posbus 849
Faunapark
Polokwane
0787

(T): 015 297 0287
(T): 015 297 0429
(F): 015 297 1589

polokwane@solidariteit.co.za

Richardsbaai

Administratiewe beampte: Chantelle van der Merwe

Anglers Rod no. 12,
Meerensee,
Richardsbaai

Posbus 30478
Richardsbaai 3900

(T): 035 753 1935/6
(F): 035 735 1937

richardsbaai@solidariteit.co.za

 

Rustenburg

Theunis van Staden, Johan Nel,
Carel Visser

Administratiewe beampte: Christelle Grobler
 

h.v. Heystek- en Thabo Mbeki-straat, 
Heystek Ontwikkelaars,
Total Garage,
Rustenburg

Posbus 1310
Rustenburg
0300

(T): 014-592 4336
(F): 014-592 4371

rustenburg@solidariteit.co.za

Secunda

Kobie de Villiers

Administratiewe beampte: Sandra Scheepers

Uitbreiding 22, h.v. Joe Slovo en Moore-straat Winkelkompleks 1ste vloer, Secunda

Posbus 15299
Secunda
2302

(T): 017-634 5296
(F): 017-634 5297

secunda@solidariteit.co.za

Vaaldriehoek

Johan Venter,
Jaco van den Berg,
Gerhard Cloete,
Lee Coetzee,
Francois Calldo

Administratiewe beampte: Nadia Coetzee,
Rika Cronjée

Rossini Boulevard 130, Vanderbijlpark

Posbus 25
Vanderbijlpark 1900

(T): 016 931 3160/2/4
(F): 016 931 3171

rika@solidariteit.co.za

Welkom

Hennie Kommer

Administratiewe beampte: Sue Nel

h.v. Elizabeth en Buitenstraat,
Haddad gebou,
Welkom

Posbus 408
Welkom
9460

 

(T): 057-352 6839
(T): 057 352 8093
(F): 057-357 2072

 

welkom@solidariteit.co.za

eMalahleni

Cornelius van Leeuwen,
Jan du Plessis,
Jo-Ann Coetzer,

Administratiewe beampte: Irma Oberholzer, Sonja Bekker
 

2B Burreau de Paul Corridorsingel,
Route N4 Business Park, Ben Fleur x 11,
Witbank

Posbus 116
eMalahleni
1035

(T): 013 656 3871
(F): 013 656 6846

 

witbank@solidariteit.co.za

Aanwysings na Solidariteit se hoofkantoor

Vanaf Johannesburg:

  • Ry met die M1 in 'n noordelike rigting deur Midrand. Waar die pad in die suide van Centurion in twee verdeel, kies die Pietersburg (Polokwane)-pad.
  • Neem die Bothalaan-afrit en draai links by die verkeerslig.
  • Jy draai dus in Bothalaan in, in 'n noordwestelike rigting.
  • Ry met Bothalaan vir sowat 5 kilometer, verby Doornkloof en Lyttelton aan jou linkerkant en die treinspoor en Lytteltonstasie aan jou regterkant.
  • Ry verby Cantonmentlaan (en die Shoprite-winkelsentrum) aan jou linkerkant.
  • Ry verby Hofmeyrstraat aan jou regterkant en draai by die volgende verkeerslig regs in Nuwestraat (daar is 'n Shell Garage aan die regterkant).
  • Draai dadelik weer links in DF Malanrylaan.
  • Solidariteit se hoofkantoor is minder as 1 kilometer verder aan jou regterkant, op die hoek van DF Malan- en Eendrachtstraat.
  • DF Malan-rylaan loop parallel met Botha-laan. Sou jy dus nie uit Bothalaan uit in Nuwestraat draai nie, sal jy by die Solidariteit-hoofkantoor aan jou regterkant verbyry. Kies dan net die volgende verkeerslig. 

Vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe:

  • Ry met die R21 in die rigting van Pretoria.
  • Net na die Irene-afrit, beweeg na die linkerbaan.
  • Kies die afrit na die N1-snelweg.
  • Draai links in die rigting van Johannesburg (suid).
  • Kies die eerste afrit op die N1 in 'n suidelike rigting (Bothalaan).
  • Nadat jy die Bothalaan-afrit gekies het, draai jy regs by die verkeerslig. Jy draai dus in Bothalaan in, in 'n noordwestelike rigting.
  • Ry met Bothalaan vir sowat 5 kilometer, verby Doornkloof en Lyttelton aan jou linkerkant en die treinspoor en Lytteltonstasie aan jou regterkant.
  • Ry verby Cantonmentlaan (en die Shoprite-winkelsentrum) aan jou linkerkant.
  • Ry verby Hofmeyrstraat aan jou regterkant en draai by die volgende verkeerslig regs in Nuwestraat (daar is 'n Shell Garage aan die regterkant).
  • Draai dadelik weer links in DF Malanrylaan.
  • Solidariteit se hoofkantoor is minder as 1 kilometer verder aan jou regterkant, op die hoek van DF Malan- en Eendrachtstraat.
  • DF Malan-rylaan loop parallel met Botha-laan. Sou jy dus nie uit Bothalaan uit in Nuwestraat draai nie, sal jy by die Solidariteit-hoofkantoor aan jou regterkant verbyry. Kies dan net die volgende verkeerslig.

Vanaf Limpopo:

  • Ry met die N1 in 'n suidelike rigting.
  • Hou verby die Zambesi-, Stormvoël-, Atterbury en Rigellaan-afritte.
  • Hou ook verby die afrit na die R21 (Lughawe, Middestad).
  • Kies die volgende afrit (Bothalaan).
  • Nadat jy by die Bothalaan-afrit afgedraai het, draai jy regs by die verkeerslig. Jy draai dus in Bothalaan in, in 'n noordwestelike rigting.
  • Ry met Bothalaan vir sowat 5 kilometer verby Doornkloof en Lyttelton aan jou linkerkant en die treinspoor en Lytteltonstasie aan jou regterkant.
  • Ry verby Cantonmentlaan (en die Shoprite-winkelsentrum) aan jou linkerkant.
  • Ry verby Hofmeyrstraat aan jou regterkant en draai by die volgende verkeerslig regs in Nuwestraat (daar is 'n Shell Garage aan die regterkant).
  • Draai dadelik weer links in DF Malanrylaan.
  • Solidariteit se kantoor is minder as 1 kilometer verder aan jou regterkant, op die hoek van DF Malan- en Eendrachtstraat.DF Malanrylaan loop parallel met Botha-laan en sou jy dus nie uit Botha-laan uit in Nuwestraat draai nie, sal jy by die Solidariteit-hoofkantoor aan jou regterkant verbyry. Kies dan net die volgende verkeerslig.


© 2005 - 2011. Solidariteit. Alle regte voorbehou.

[Tuis] [Wie is Ons] [Bestuur] [Voordele] [Sluit aan] [My info] [Kontak Ons] [Soek]

Vrywaring | Terme & Voorwaardes

Ontwerp deur Equadoor
Webmeester

Login