logomobile logo
Finansies NetwerkFinansies Netwerk

Beroepsnetwerke

Wat kan jy verwag?

Solidariteit se beroepsnetwerke is gemeenskappe waar jy tuis kan voel in jou beroep, met ander kundiges kan netwerk en ʼn verskil kan maak vir die volgende generasie. Dit is 'n gemeenskap wat hom daarop toespits om die beroep te beskerm, loopbaangeleenthede vir jong mense te skep, as waghond toesig te hou oor die beroep, en met werkbare oplossings vir uitdagings vorendag te kom. Wees onmisbaar in jou beroepstuiste!


Raak betrokke hier

Hoe kan ek betrokke raak?

Skep 'n profiel

Maak jou veld van werk bekend

Word ingesluit by jou beroepsnetwerk

Hoe kan ek betrokke raak?

Hier by Solidariteit poog ons om voor die golf van ontwikkeling te wees. Indien jy ʼn leerling is en graag deur ʼn mentor gelei wil word, kan jy hier met verskeie mentors in jou spesifieke beroepsrigting in kontak kom. Jy kan egter ook as mentor optree vir ander in jou beroep. Klik hier om vandag nog ʼn verskil te maak vir die volgende generasie.


Klik hier
Teken op in minder as 'n minuut

Sien beskikbare netwerke op Solidariteit

Solidariteit se Ambagnetwerk het ten doel om ʼn veilige omgewing te skep waar ambagte tuis, veilig en gewaardeerd kan voel in Afrikaans.

Solidariteit se Aptekersnetwerk het ten doel om ʼn veilige omgewing te skep waar aptekers tuis, veilig en gewaardeerd kan voel in Afrikaans.

Solidariteit se Doktersnetwerk het ten doel om ʼn veilige omgewing te skep waar dokters volhoubare gesondheidsorg ten opsigte van ’n billike befondsingstelsel kan lewer.

Solidariteit se Finansiesnetwerk het ten doel om ʼn veilige omgewing te skep waar persone in die finansiële beroep tuis, veilig en gewaardeerd kan voel in Afrikaans.

Solidariteit se IT-netwerk is jou vennoot op jou loopbaanpad en skep netwerkgeleenthede vir jou waardeur jy jouself kan bemagtig en jou professionele netwerke kan uitbrei.

Solidariteit se Kantoorpraktisynsnetwerk het ten doel om ʼn veilige omgewing te skep waar kantoorpraktisyns tuis, veilig en gewaardeerd kan voel in Afrikaans.

Solidariteit se Kommunikasie- en Bemarkingsnetwerk is jou vennoot op jou loopbaanpad en skep netwerkgeleenthede vir jou waardeur jy jouself kan bemagtig en jou professionele netwerke kan uitbrei.

Solidariteit se Maatskaplikewerkersnetwerk het ten doel om ʼn veilige omgewing te skep waar maatskaplike werkers volhoubare sorg ten opsigte van ’n billike befondsingstelsel kan lewer.

Solidariteit se Onderwysernetwerk takel onderwysaangeleenthede wat Afrikaanse onderwysers raak, insluitende diensvoorwaardes, behoud van beheerliggaamposte en die verlening van arbeidsregtelike advies en bystand.

Solidariteit se Regsnetwerk is die beroepstuiste vir alle gegradueerdes in die regte wat geborgenheid in die beroep bevorder en só die regsberoep versterk en dien.

Solidariteit se Verpleegnetwerk het ten doel om ʼn veilige omgewing te skep waar verpleegkundiges bymekaar kan kom en voorspoedig in hul roeping kan staan.

Bly op hoogte van nuus in jou veld

No data

Gereelde navrae